top of page
JAY live by Kapstadt Brauhaus Strand
Hy is die stoutseun van Afrikaanse popmusiek wat enige partytjie behoorlik aan die gang kry. Met 'n lys treffers te lank om almal te noem is JAY oral almal se liefling met sy ondeunde maar innemende persoonlikheid.


Tyd & Plek
Apr 30, 2024, 8:00 PM – 9:10 PM
Cape Town, 99 Beach Rd, Strand, Cape Town, 7139, South Africa
Info:
Waar: Kapstadt Brauhaus Strand
Hoe laat: 19:30 vir 20:00
Adres: 99 Beach Rd, Strand
Deure maak 18:00 oop.
Die bestuurspan van Kapstadt Brauhaus Strand bespreek automaties 'n tafel sodra kaartjies gekoop is.
Kaartjies:
Binnehuis
Binne met sig van die verhoog. Deure maak 18:00 oop.
ZAR 200.00
+ZAR 5.00 ticket service fee
Sale ended
bottom of page